1501
Shares / Re: TKG Telkom Group
« on: October 24, 2013, 04:43:09 pm »
This is why. Thanks for the help by the way.
Sake24 het onlangs berig dat Schindehütte byna R6 miljoen se aandele in Telkom gekoop het – ’n week vóór’n gunstige handelsverklaring uitgereik is wat die aandeelprys tot sy hoogste vlak in 18 maande laat styg het.
Schindehütte het op 30 September 2013, die dag voordat Telkom se geslote tydperk begin het in die aanloop tot sy tussentydse resultate, 243 700 aandele in Telkom gekoop teen R24,45 per aandeel. Dit het R5 959 026 gekos.
Op 8 Oktober het Telkom in ’n handelsverklaring gesê sy wesensverdienste per aandeel vir die ses maande tot einde September gaan na verwagting minstens 20% hoër wees as in die ooreenstemmende halfjaar in 2012.
Hierna het die aandeelprys met sowat 4% geklim.