Author Topic: Oceana Group Ltd  (Read 81714 times)

jaDEB

  • Global Moderator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 4534
  • Karma: +30/-3
    • View Profile
Re: Oceana Group Ltd
« Reply #120 on: January 06, 2014, 09:50:35 am »
Last day to trade cum dividend                ­ Friday, 03 January 2014
Commence trading ex dividend                  ­ Monday, 06 January 2014
Record date                                   ­ Friday, 10 January 2014
Dividend payable                              ­ Monday, 13 January 2014
jaDEB

If it scares you, it's a sign you need to do it

jaDEB

  • Global Moderator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 4534
  • Karma: +30/-3
    • View Profile
Re: Oceana Group Ltd
« Reply #121 on: January 13, 2014, 10:45:27 am »
Divvie paid today
jaDEB

If it scares you, it's a sign you need to do it

jaDEB

  • Global Moderator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 4534
  • Karma: +30/-3
    • View Profile
Re: Oceana Group Ltd
« Reply #122 on: January 22, 2014, 10:10:49 am »
 :wall:

Pretoria. – Die Mededingingskommissie dring daarop aan dat Foodcorp sy Glenryck-handelsnaam en diepseevisvangkwota aan ’n derde party verkoop voordat hy ’n samesmeltingstransaksie met die voedselvervaardiger Oceana sal goedkeur.

Foodcorp is bereid om Glenryck te verkoop – die gediversifiseerde voedselgroep Bidvest se Bidfish Namibia stel belang en wil die handelsnaam uitbrei – maar die haakplek is sy sardynvangkwota.

Oceana wil Foodcorp se visvangkwota behou om sy plaaslike visvangs aan te vul sodat hy nie soveel op ingevoerde sardyne hoef staat te maak nie.

Volgens Oceana het die totale toelaatbare Suid-Afrikaanse kwota die afgelope jare soveel gedaal dat hy met oorsese kwota­houers en verwerkers kontrakte moes sluit net om in die plaaslike mark se behoefte aan Lucky Star-produkte te kon voorsien.

Tans maak Glenryck en Lucky Star gesamentlik sowat 80% van die plaaslike mark vir geblikte sardyne uit.

Die samesmeltingsplan sluit ook Foodcorp se inmaak- en vismeelfabriek in en Oceana is bereid om al die werkers by die sardynverwerkingsaanleg te behou.

Foodcorp se kwotaregte vir klein diepseevis is reeds deur die departement van landbou, bosbou en visserye aan Oceana oorgedra omdat daar glo probleme is met Foodcorp se swartbemagtigingstatus, maar Oceana het nog nie die gepaardgaande visvangpermitte nie.

Adv. David Unterhalter, SC, namens Oceana, het gister in die Mededingingstribunaal gesę dit is onverstaanbaar waarom die kommissie nie die voorgestelde ooreenkoms (dat Bidvest Glenryck koop en Oceana die visvangkwota verkry) wil aanvaar nie.

Die voorgenome transaksie, waarin Oceana Foodcorp se primęre vissery-afdeling vir R445 miljoen wil verkry, kan skipbreuk ly indien die kommissie op sy voorwaardes aandring.

Dit sal beteken dat sowat 1 000 mense by Foodcorp se sardynverwerkingsaanleg hul werk kan verloor sou Foodcorp sy visafdeling sluit.

Die Mededingingskommissie voer aan so ’n transaksie sal mededinging in die mark beduidend verminder of keer en dat dit belangrik is dat ’n koper ’n sterk handelsnaam besit en ’n voldoende visvangkwota vir klein diepseevis het om doeltreffend te kan meeding.

Volgens getuienis sal Oceana nie die kwota klein diepseevis kan vang wat by die aanleg verwerk moet word nie en kan die werkers steeds hul werk verloor, selfs al gaan die transaksie voort op die kommissie se voorwaardes.

Die verhoor duur voort.
jaDEB

If it scares you, it's a sign you need to do it

jaDEB

  • Global Moderator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 4534
  • Karma: +30/-3
    • View Profile
Re: Oceana Group Ltd
« Reply #123 on: January 30, 2014, 01:42:41 pm »
Do we know why OCE is so volatile today?
jaDEB

If it scares you, it's a sign you need to do it

Orca

  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 2274
  • Karma: +54/-3
    • View Profile
Re: Oceana Group Ltd
« Reply #124 on: January 30, 2014, 03:38:57 pm »
Do we know why OCE is so volatile today?
The sea is choppy.  :LHST:
Thin volumes?
I started here with nothing and still have most of it left.

jaDEB

  • Global Moderator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 4534
  • Karma: +30/-3
    • View Profile
Re: Oceana Group Ltd
« Reply #125 on: January 30, 2014, 03:50:35 pm »
 :frustrated:  :wall:  :TU:
jaDEB

If it scares you, it's a sign you need to do it

Aragorn

  • Global Moderator
  • Full Member
  • *****
  • Posts: 162
  • Karma: +10/-0
    • View Profile
Re: Oceana Group Ltd
« Reply #126 on: January 31, 2014, 10:00:27 am »
Attached update from OST fyi
Not idly do the leaves of Lorien fall.

jaDEB

  • Global Moderator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 4534
  • Karma: +30/-3
    • View Profile
Re: Oceana Group Ltd
« Reply #127 on: January 31, 2014, 11:41:46 am »
Thanks  :TU:
jaDEB

If it scares you, it's a sign you need to do it

Moonraker

  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 1095
  • Karma: +31/-0
    • View Profile
Re: Oceana Group Ltd
« Reply #128 on: February 09, 2014, 03:30:00 pm »
 ;D    ;D
 

Patrick

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 2550
  • Karma: +47/-2
    • View Profile
Re: Oceana Group Ltd
« Reply #129 on: February 09, 2014, 05:05:31 pm »
 :D

Nivek

  • Sr. Member
  • ****
  • Posts: 295
  • Karma: +6/-1
    • View Profile

jaDEB

  • Global Moderator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 4534
  • Karma: +30/-3
    • View Profile
Re: Oceana Group Ltd
« Reply #131 on: May 04, 2016, 01:26:17 pm »
I must say, I like my fishies.
jaDEB

If it scares you, it's a sign you need to do it